Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/22 Desember
Voorkoms
- Begin van Pausha, die tiende maand in die Hindoekalender.
- 1808 – Ludwig van Beethoven gee vir die eerste keer 'n opvoering van sy Vyfde Simfonie in Wene.
- 1938 – Die Selakant word gevind deur Marjorie Courtenay-Latimer in Oos-Londen.
- 1990 – Onstaan van die outonome republiek Mari El in die Russiese Federasie.
- 2001 – Burhanuddin Rabbani van die Noordelike Alliansie handig mag in Afghanistan oor aan die tussentydse regering gelei deur Hamid Karzai.