Gerhard Koornhof
Voorkoms
Gerhardus Willem Koornhof | |
Koornhof in 2023 | |
Lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
| |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 1994 | |
President | Cyril Ramaphosa |
---|---|
Persoonlike besonderhede
| |
Gebore | 3 Julie 1952 |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaner |
Politieke party | African National Congress |
Gerhardus Willem Koornhof (gebore 3 Julie 1952) is sedert Mei 1994 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Hy het eers die Nasionale Party verteenwoordig, toe die United Democratic Movement voordat hy by die African National Congress aangesluit het wat hy tans verteenwoordig.
Dr Koornhof is die huidige parlementêre raadgewer vir die president. Hy is 'n lid van die ANC se Beyers Naude-tak. Hy het 'n DCom (Ekonomie) en hou van lees, padhardloop, gholf speel en wyn versamel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- "Gerhardus Willem Koornhof". People's Assembly.