Chakassies
Chakassies Хакас тілі Chakas tili | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Rusland | |
Gebied: | Chakassië | |
Totale sprekers: | 43 000[1] | |
Taalfamilie: | Turkies Siberies Suid-Siberies Chakassies | |
Skrifstelsel: | Cyrilliese alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Rusland | |
Gereguleer deur: | geen | |
Taalbedreigingstatus | ||
Veilig NENie bedreig nie Parameterwaarde
|1= word vereis: vul die parameter met die term hierbo of NA indien data nie beskikbaar is nie.
| ||
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: |
| |
ISO 639-3: | kjh
| |
Nota: Hierdie bladsy kan IFA fonetiese simbole in Unicode bevat. |
Chakassies (Хакас тілі, Chakas tili) is ’n Turkiese taal wat in die Republiek Chakassië in Rusland gepraat word. Die meeste Chakasiërs is tweetalig en Chakassies is saam met Russies die amptelike taal van die republiek.
Dialekte
[wysig | wysig bron]Die taal word tradisioneel verdeel in verskeie dialekte wat na die verskillende "stamme" genoem is: Sagai, Katsja, Koibal, Beltir en Kizil. Die name verteenwoordig egter voormalige administratiewe eenhede eerder as stamme of taalgroepe. Die sprekers van al die dialekte noem hulself Tadar (dus Tatare). Sjories, wat later as ’n Chakassiese dialek erken is, word gepraat deur mense wat oorspronklik van Sjorië af kom (tans die Kemerowo-streek).
Alfabette
[wysig | wysig bron]Die Chakassiese letterkundige taal, wat ná die Russiese Rewolusie van 1917 ontstaan het, is gebaseer op die sentrale dialekte Sagai en Katsja. Sedert 1924 is ’n vorm van die Cyrilliese alfabet daarvoor gebruik. Dit is 1929 vervang met ’n Latynse alfabet en in 1939 weer met ’n Cyrilliese alfabet.
Latynse alfabet:
A a | B b | C c | Ç ç | D d | Ә ә | F f | G g |
Ƣ ƣ | I i | Į į | J j | K k | L l | M m | N n |
Ņ ņ | O o | Ө ө | P p | R r | S s | Ş ş | T t |
U u | V v | X x | Y y | Z z | Ƶ ƶ | Ь ь |
Cyrilliese alfabet:
А а | Б б | В в | Г г | Ғ ғ | Д д | Е е | Ё ё |
Ж ж | З з | И и | Й й | I i | К к | Л л | М м |
Н н | Ң ң | О о | Ö ö | П п | Р р | С с | Т т |
У у | Ӱ ӱ | Ф ф | Х х | Ц ц | Ч ч | Ӌ ӌ | Ш ш |
Щ щ | Ъ ъ | Ы ы | Ь ь | Ә ә | Ю ю | Я я |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Khakas" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Junie 2019. Besoek op 19 Oktober 2015.
- Castrén, M. A. (1857). Versuch einer koibalischen und karagassischen Sprachlehre nebst Wörterverzeichnissen aus den tatarischen mundarten des minussinschen Kreises. St. Petersburg.
- Radloff, W. (1893–1911). Versuch eines Wörterbuches der Türk-Dialecte I-IV. St. Petersburg.
{{cite book}}
: CS1 maint: date format (link) - Radloff, W. (1867). Proben der Volkslitteratur der türkischen Stämme Süd-Sibiriens. II. Theil: die Abakan-Dialecte (der Sagaische, Koibalische, Katschinzische), der Kysyl-Dialect und der Tscholym-Dialect (Küerik). St. Petersburg.
- Katanov, N. F. (1907). Proben der Volkslitteratur der türkischen Stämme. IX. Theil: Mundarten der Urianchaier (Sojonen), Abakan-Tataren und Karagassen. St. Petersburg.
- Anderson, G. D. (1998). Xakas. Languages of the world: Materials: 251. München.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Ethnologue: Chakassies
- Chakassiese volk en Chakassië Geargiveer 18 Desember 2005 op Wayback Machine
- Chakassiese alfabet
- Hierdie artikel is vertaal vanuit die Engelse Wikipedia