Gaan na inhoud

Waver

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur CommonsDelinker (besprekings | bydraes) op 02:26, 24 Maart 2024 (Administrateur CommonsDelinker vervang "Official_Flag_of_Region_of_Wallonia_French_Community.svg" met "Flag_of_Wallonia.svg" omrede: Duplicate: Exact or scaled-down duplicate: [[:c::File:Flag of Wallon)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Waver
Wavre • Wåve

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van België België
 Gewes (deelstaat) Wallonië
 Provinsie Waals-Brabant
 Koördinate 50°43′N 04°37′O / 50.717°N 4.617°O / 50.717; 4.617
 Oppervlak:  
 - Totaal 41,80 vk km
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2011) 33 104
 - Bevolkingsdigtheid 792/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 Burgemeester Françoise Pigeolet
 Amptelike Webwerf www.wavre.be

Waver (Frans: Wavre, Wallonies: Wåve) is 'n Belgiese stad en munisipaliteit in die Walloniese provinsie Waals-Brabant, aan die grens met die provinsie Vlaams-Brabant. Die munisipale gebied het sowat 33 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 42 km². Waver is die hoofstad van die provinsie.

Waver het 'n attraksiepark, Walibi Belgium.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]