Gebruikerbespreking:CommonsDelinker
Voorkoms
Ek dink ons moet die gebruiker verban/blokkeer. Meeste van die tyd word beelde verwyder terwyl alternatiewe beskikbaar is waarmee dit vervang kan word. Ons kan nie so aangaan nie! Groete. Anoniem
- Die admins op Commons het 'n nota nodig, dat die CommonsDelinker beelde vervang moet word en nie skrap nie. Maar die beeldonderskrifte... Vir ander op Commons geskrapte beelde sien gerus Kategorie:Bladsye met gebreekte lĂȘerskakels. Groete, -- JCIV (Besprekings | Bydraes) 12:25, 19 Desember 2011 (UTC)