oog
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
oog | oë |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
ogie | ogies |
Beeldboek | |
---|---|
|
- اُوَخْ , meervoud: اُوَگِی , اُووِی
- oog, meervoud: ó-ë, óge
- (anatomie) Orgaan waarmee 'n mens of dier sien.
- 'n Oogvormige opening in 'n voorwerp.
- Blik wat mens op iets rig.
- 'n Fontein.
- Die meeste mense het twee oë, wat aan beide kante van die neus sit.
- Sy trek 'n garing deur die oog van 'n naald.
- Gooi 'n oog oor die inskrywing.
- Toe StamAbel die plaas betrek het, was daar 'n fontein of oog bó in die berg.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor oog.
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | oog o | ogen |
Verouderde vorme | ||
Genitief | oogs | ogen |
Datief | oog, oge | ogen |
Beeldboek | |
---|---|
|
- IPA:
- Nederlands: [oːx, oʊ̯x], meervoud: [ˈoːγ̊ə(n), ˈoʊ̯γ̊ə(n)]
- Belgies: [oə̯ɕ], meervoud: [ˈoə̯ɕə(n)]