Gaan na inhoud

Slowaaks

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Byvoeglike naamwoord
Predikatief   Slowaaks  
Attributief   Slowaakse  
Partitief   Slowaaks  
Gesubstantiveer
Enkelvoud Meervoud
  Slowaakse     Slowaakses  
Intensiewe vorm
   
IPA: [sluˈvɑːks]
byvoeglik: predikatief: [sluˈvɑːks], attributief: [sluˈvɑːksə], partitief: [sluˈvɑːks]
gesubstantiveer: [sluˈvɑːksə], meervoud: [sluˈvɑːksəs]
سْلُوڤَاكْسْ
byvoeglik: predikatief: سْلُوڤَاكْسْ , attributief: سْلُوڤَاكْسِی , partitief: سْلُوڤَاكْسْ
gesubstantiveer: سْلُوڤَاكْسِی , meervoud: سْلُوڤَاكْسِسْ
Slówaaks
byvoeglik: predikatief: Slówaaks, attributief: Slówaakse, partitief: Slówaaks
gesubstantiveer: Slówaakse, meervoud: Slówaakses
  1. Van, betreffende die Slowake.
  2. Van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Slowakye.
  3. Van, betreffende die Slowaakse taal.

    Vertalings

  Vertalings:    Slowaaks
Duits: 1, 2, 3 slowakisch(de)
Engels: 1, 2, 3 Slovak(en), Slovakian(en)
Turks: 1, 2 Slovak(tr), Slovakyalı(tr); 3 Slovakça(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Slowaaks      
(taal) 'n Wes-Slawiese taal met ongeveer 5,6 miljoen sprekers wat in Slowakye gepraat word.

    Taalkodes

ISO 639-1: sk
ISO 639-2(B): slo
ISO/DIS 639-3: slk
SIL: SLO

    Vertalings

  Vertalings:    Slowaaks
Duits: Slowakisch(de)
Engels: Slovak(en), Slovakian(en)
Faroëes: slovakiskt(fo)
Slowaaks: slovenčina(sk)
Sloweens: slovaščina(sl)
Tsjeggies: slovenština(cs)
Turks: Slovakça(tr)
Yslands: slóvakíska(is)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Slowaaks.