Whitney Able
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Whitney Able | |
Geboortenaam | Whitney Nees Able |
---|---|
Geboorte | 2 Junie 1982 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Whitney Able (gebore 2 Junie 1982) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente All the Boys Love Mandy Lane (2006), Monsters (2010), A Walk Among the Tombstones (2014), en Dark (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Age of Kali
- 2006: All the Boys Love Mandy Lane
- 2007: Love and Mary
- 2008: Remarkable Power
- 2010: Monsters
- 2010: Pound of Flesh
- 2010: The Man That I Was
- 2011: Bad Actress
- 2011: Man Without a Head
- 2014: A Walk Among the Tombstones
- 2015: Dark
- 2015: Ava's Possessions
- Fluidic
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2006: Secrets of a Small Town
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Tough Trade
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: Dark: Making-of Dark