Trevante Rhodes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Trevante Rhodes | |
![]() | |
Geboortenaam | Trevante Nemour Rhodes |
---|---|
Geboorte | 10 Februarie 1990 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2012–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Trevante Rhodes (gebore 10 Februarie 1990) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Moonlight (2016), The Predator (2018), en 12 Strong (2018), en in die televisiereeks Westworld (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: Moonlight
- 2016: Lady Luck
- 2018: The Predator
- 2018: 12 Strong
- 2018: Bird Box
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2016: Westworld
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2016: The Infamous
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: Great Performers: L.A. Noir