Theodore Wilson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Theodore Wilson | |
Geboorte | 10 Desember 1943 |
---|---|
Sterfte | 21 Julie 1991 (op 47) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 3 |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Theodore Wilson (10 Desember 1943 – 21 Julie 1991) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Blood In, Blood Out (1993) en in die televisiereekse Good Times (1974), That's My Mama (1974), en You Can't Take It with You (1987).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1993: Blood In, Blood Out
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Roll Out
- 1974: Good Times
- 1974: That's My Mama
- 1977: Sanford Arms
- 1986: The Redd Foxx Show
- 1987: You Can't Take It with You
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: The Furst Family of Washington