Ternopil-oblast
Voorkoms
Ternopil-oblast Тернопільська область | ||||
Die ligging van Ternopil-oblast in Oekraïne | ||||
Politieke status | ||||
Land | Oekraïne | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Ternopil | |||
Bevolking | ||||
Totaal | 1 107 294 | |||
Volgorde | 23ste | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 13 823km² | |||
Volgorde | 22ste | |||
Tydsone | OET (+2) | |||
Somertyd | OEST (+3) | |||
Amptelike tale | Oekraïns | |||
Webtuiste | www.adm.gov.te.ua | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Ternopil-oblast (Oekraïens: Тернопільська область) is 'n oblast in westelike Oekraïne. Ternopil is die hoofstad en met ongeveer 225 004 inwoners (in 2022), die grootste stad in die oblast.
Demografie
[wysig | wysig bron]- Tale (2001-sensus): Oekraïens (98,3%), Russies (1,2%).
- Etniese verdeling (2001-sensus): Oekraïners (97,8%), Russe (1,2%), Pole (0,3%).
Sien ook
[wysig | wysig bron]Verwysings
[wysig | wysig bron]Deelgebiede van Oekraïne | |||||||
|