Gaan na inhoud

Tegniese Universiteit van München

Koördinate: 48°8′55″N 11°34′5″O / 48.14861°N 11.56806°O / 48.14861; 11.56806
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Tegniese Universiteit van München
Technische Universität München
Hoofgebou van die Universiteit

Leuse:Die unternehmerische Universität
Leuse in Afrikaans:Die entrepreneuriese universiteit
Leuse in Engels:The Entrepreneurial University
Gestig:1868
Tipe:Openbare universiteit
Befondsing:€1,17 miljard[1] (2013, insluitend hospitaal)
President:Wolfgang A. Herrmann
Personeel:9 704[1] (2013)
Studentetal:35 979[1] (wintersemester 2013/14)
Ligging:München, Beiere, Duitsland
48°8′55″N 11°34′5″O / 48.14861°N 11.56806°O / 48.14861; 11.56806
Affiliasies:TU9, ATHENS, GE4, EUA, TIME, CESAER, EuroTech Universities
Webtuiste:tum.de

Die Tegniese Universiteit van München of TUM (Duits: Technische Universität München) is 'n universiteit geleë in München, Duitsland. Dit is een van die grootste tegniese universiteite in Duitsland. Die universiteit het ongeveer 32 500 ingeskrewe studente. Die universiteit is in 1868 geopen.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1,0 1,1 1,2 "Die TUM in Zahlen" (in Duits). TU München. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 26 April 2020. Besoek op 2 Junie 2014.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]