Tai Hara
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Tai Hara | |
![]() | |
Geboorte | 29 Maart 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur, skrywer, en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Tai Hara (gebore 29 Maart 1990) is 'n Australiese akteur, skrywer, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Home and Away (1988), Terra Nova (2011), Hyde & Seek (2016), en SEAL Team (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Reef 'n' Beef
- 2013: HI-5 Some Kind of Wonderful
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: Home and Away
- 2011: Terra Nova
- 2011: Cash Call
- 2016: Hyde & Seek
- 2017: SEAL Team