Stewart Granger
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stewart Granger | |
Geboortenaam | James Lablache Stewart |
---|---|
Geboorte | 6 Mei 1913 |
Sterfte | 16 Augustus 1993 (op 80) |
Nasionaliteit | Brits |
Kinders | 4 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stewart Granger (6 Mei 1913 – 16 Augustus 1993) was 'n Britse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Magic Bow (1946), King Solomon's Mines (1950), Scaramouche (1952), en Footsteps in the Fog (1955).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1943: Thursday's Child
- 1943: The Lamp Still Burns
- 1943: The Man in Grey
- 1944: Man of Evil
- 1944: A Lady Surrenders
- 1945: Madonna of the Seven Moons
- 1945: Waterloo Road
- 1945: Caesar and Cleopatra
- 1946: The Magic Bow
- 1946: Caravan
- 1947: Captain Boycott
- 1948: Blanche Fury
- 1948: Saraband
- 1948: Woman Hater
- 1949: Adam and Evalyn
- 1950: King Solomon's Mines
- 1951: The Light Touch
- 1951: Soldiers Three
- 1952: Scaramouche
- 1952: The Prisoner of Zenda
- 1952: The Wild North
- 1953: All the Brothers Were Valiant
- 1953: Salome
- 1953: Young Bess
- 1954: Beau Brummell
- 1954: Green Fire
- 1955: Footsteps in the Fog
- 1955: Moonfleet
- 1956: Bhowani Junction
- 1956: The Last Hunt
- 1957: Gun Glory
- 1957: The Little Hut
- 1958: Harry Black and the Tiger
- 1958: The Whole Truth
- 1960: North to Alaska
- 1961: The Secret Partner
- 1962: Swordsman of Siena
- 1962: Commando
- 1962: Sodom and Gomorrah
- 1964: The Secret Invasion
- 1964: Amongst Vultures
- 1965: The Crooked Road
- 1965: Das Geheimnis der drei Dschunken
- 1965: Old Surehand
- 1965: The Oil Prince
- 1966: Requiem for a Secret Agent
- 1966: Killer's Carnival
- 1966: Das Geheimnis der gelben Mönche
- 1966: The Trygon Factor
- 1967: The Last Safari
- 1987: Hell Hunters
- 1990: The Tales of Helpmann
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Any Second Now
- 1972: The Hound of the Baskervilles
- 1985: The British Connection
- 1987: The Story of a Recluse
- 1992: Crazy About the Movies: Ava Gardner