Stef Dawson
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Stef Dawson | |
![]() | |
Geboorte | 17 Desember 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2006–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Stef Dawson (gebore 17 Desember 1983) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunger Games: Catching Fire (2013), The Hunger Games: Mockingjay - Part 1 (2014), en The Hunger Games: Mockingjay - Part 2 (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2012: Manhaters!
- 2013: The Hunger Games: Catching Fire
- 2014: The Hunger Games: Mockingjay - Part 1
- 2015: The Hunger Games: Mockingjay - Part 2
- 2016: Creedmoria
- 2016: The Paper Store
- 2017: Painted Woman
- The Dust Walker
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Keep Creating
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Bell