Skandar Keynes
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Skandar Keynes | |
Geboortenaam | Alexander Amin Casper Keynes [1][2] |
---|---|
Geboorte | 5 September 1991 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Skandar Keynes (gebore 5 September 1991) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe (2005), The Chronicles of Narnia: Prince Caspian (2008), en The Chronicles of Narnia: The Voyage of the Dawn Treader (2010).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe
- 2008: The Chronicles of Narnia: Prince Caspian
- 2010: The Chronicles of Narnia: The Voyage of the Dawn Treader
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Victoria Died in 1901 and Is Still Alive Today
- 2008: ITV Premiere Special: The Chronicles of Narnia - Prince Caspian
Video's
[wysig | wysig bron]- 2006: The Bloopers of Narnia
- 2006: The Chronicles of Narnia: The Children's Magical Journey
- 2006: The Chronicles of Narnia: Chronicles of a Director
- 2006: The Chronicles of Narnia: The Lion, the Witch and the Wardrobe: Creating Creatures
- 2011: Portal to Narnia: A Painting Comes to Life
- 2011: Good Vs. Evil: Battle on the Sea
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "Findmypast.co.uk" (in Engels). Findmypast.co.uk. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. Besoek op 18 Maart 2011.
- ↑ London, England, Births and Christening Notices from The Times, 1983–2003.; at ancestry.com