Richard Bright (akteur)
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Richard Bright | |
Geboortenaam | Richard James Bright |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1957–2006 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Richard Bright (28 Junie 1937 – 18 Februarie 2006) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather: Part II (1974), Hair (1979), Once Upon a Time in America (1984), en The Godfather: Part III (1990).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Freedom to Love
- 1971: The Panic in Needle Park
- 1973: Black Harvest
- 1974: The Godfather: Part II
- 1978: On the Yard
- 1979: Hair
- 1982: Vigilante
- 1984: Once Upon a Time in America
- 1990: The Godfather: Part III
- 1995: Blue Funk
- 1997: The Hotel Manor Inn
- 1998: Jaded
- 1998: O.K. Garage
- 2001: Trigger Happy
- 2006: Day on Fire
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1987: Houston Knights