Rhys Wakefield
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Rhys Wakefield | |
Geboorte | 20 November 1988 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en regisseur |
Aktiewe jare | 2000–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Rhys Wakefield (gebore 20 November 1988) is 'n Australiese akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Sanctum (2011), The Purge (2013), en The Grand Son (2018), en in die televisiereeks True Detective (2014).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: The Black Balloon
- 2009: Broken Hill
- 2011: Sanctum
- 2013: The Purge
- 2013: +1
- 2016: Cardboard Boxer
- 2018: The Grand Son
- 2019: Untitled Hollywood Hills Project
- 2019: Dragged Into Sunlight
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2014: True Detective
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2019: Reprisal