Gaan na inhoud

Preben Mahrt

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Preben Mahrt
Geboorte (1920-07-20)20 Julie 1920
Sterfte 19 Desember 1989 (op 69)
Nasionaliteit Deens
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Preben Mahrt (20 Julie 1920 – 19 Desember 1989) was 'n Deense akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprent Hidden Fear (1957) en in die televisiereekse Huset på Christianshavn (1970) en Matador (1978).

Filmografie

[wysig | wysig bron]

Rolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1942: Ta' briller på
  • 1950: Lyn-fotografen
  • 1951: Vores fjerde far
  • 1955: Tre finder en kro
  • 1957: Hidden Fear
  • 1957: Laan mig din kone
  • 1957: Night Girls
  • 1958: Pigen og vandpytten
  • 1959: Tre må man være
  • 1959: Kærlighedens melodi
  • 1959: Helle for Helene
  • 1960: Eventyrrejsen
  • 1960: Kvindelist og kærlighed
  • 1962: Rikki og mændene
  • 1965: I, a Woman
  • 1965: Jensen længe leve
  • 1974: In the Sign of the Taurus
  • 1975: In the Sign of the Gemini

Televisiereekse

[wysig | wysig bron]
  • 1970: Huset på Christianshavn
  • 1978: Matador

Televisierolprente

[wysig | wysig bron]
  • 1965: Wilde west

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]