Peta Brady
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Peta Brady | |
Geboorte | 17 Julie 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Peta Brady (gebore 17 Julie 1972) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Neighbours (1985), Blue Heelers (1994), en The Librarians (2007).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2008: Four of a Kind
- 2018: Some Happy Day
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1985: Neighbours
- 1994: Blue Heelers
- 1997: Good Guys Bad Guys
- 2002: Kath & Kim
- 2007: The Librarians