Penelope Horner
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Penelope Horner | |
Geboorte | 20 Junie 1942 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Penelope Horner (gebore 20 Junie 1942) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Devil's Daffodil (1961) en Half a Sixpence (1967), en in die televisiereekse The Persuaders! (1971) en Triangle (1981).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1957: Ragazzi della marina
- 1961: The Devil's Daffodil
- 1962: Locker Sixty Nine
- 1967: Half a Sixpence
- 1970: The Man Who Had Power Over Women
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1965: Volpone
- 1968: What Maisie Knew
- 1971: The Persuaders!
- 1981: Triangle
- 1986: Hell's Bells
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1959: The Torrents of Spring
- 1961: The Dobson Fund
- 1962: A Sheep in Wolf's Clothing