Patsy Garrett
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patsy Garrett | |
Geboortenaam | Virginia Garrett |
---|---|
Geboorte | 4 Mei 1921 |
Sterfte | 8 Januarie 2015 (op 93) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patsy Garrett (4 Mei 1921 – 8 Januarie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Parallax View (1974) en Benji (1974), en in die televisiereekse Ironside (1967) en Nanny and the Professor (1970).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1974: The Parallax View
- 1974: Benji
- 1977: For the Love of Benji
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1967: Ironside
- 1967: Moby Dick and the Mighty Mightor
- 1970: Nanny and the Professor