Patricia Hodge
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Patricia Hodge | |
Geboorte | 29 September 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Patricia Hodge (gebore 29 September 1946) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Elephant Man (1980) en in die televisiereekse Sweet Medicine (2003) en Miranda (2009).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: The Elephant Man
- 1983: Betrayal
- 1998: Prague Duet
- 1998: Jilting Joe
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1975: The Girls of Slender Means
- 1978: Rumpole of the Bailey
- 1980: Holding the Fort
- 1980: The Other 'Arf
- 1983: Jemima Shore Investigates
- 1985: Time for Murder
- 1991: Rich Tea and Sympathy
- 1996: The Legacy of Reginald Perrin
- 1998: The Aviators
- 2003: Sweet Medicine
- 2009: Miranda
- 2015: Britain's Busiest Airport: Heathrow
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1975: The Naked Civil Servant
- 1975: Great Big Groovy Horse
- 1979: Lieutenant Kije
- 1984: Hay Fever
- 1988: Thieves in the Night
- 1989: The Shell Seekers
- 1989: The Heat of the Day
- 1990: The Secret Life of Ian Fleming
- 1992: Deck the Hall
- 1996: Joy to the World
- 1999: The People's Passion
- 2000: The Evening Standard Theatre Awards 2000
- 2002: The Falklands Play
- 2007: Maxwell