Nick Zano
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Nick Zano | |
![]() | |
Geboorte | 8 Maart 1978 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Nick Zano (gebore 8 Maart 1978) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Final Destination (2009) en 10 Years (2011), en in die televisiereekse What I Like About You (2002) en Arrow (2012).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: The Final Destination
- 2011: 10 Years
- 2011: Scents and Sensibility
- 2013: Lost Luck
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2002: What I Like About You
- 2002: Movie House
- 2006: Why Can't I Be You?
- 2011: Happy Endings
- 2012: Arrow
- 2015: One Big Happy
- 2015: Minority Report
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Everything You Want
- 2009: Operating Instructions
- 2011: Desperately Seeking Santa
Video's
[wysig | wysig bron]- 2005: Behind the Scenes of Everything You Want?
- 2008: Joy Ride 2: Dead Ahead