Munro Chambers
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Munro Chambers | |
![]() | |
Geboorte | 29 Julie 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur, vervaardiger, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Munro Chambers (gebore 29 Julie 1990) is 'n Kanadese akteur, vervaardiger, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Godsend (2004) en Turbo Kid (2015), en in die televisiereekse Little Men (1998) en Degrassi: The Next Generation (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Godsend
- 2015: Turbo Kid
- 2016: Country Crush
- 2016: Sadie's Last Days on Earth
- 2017: Hellmington
- 2018: Knuckleball
- 2018: A Boat Movie
- 2019: Entangled
- Riot Girls
- Turbo Kid 2
- L: A Story of Genderfluidity
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: Little Men
- 2001: Degrassi: The Next Generation
- 2007: The Latest Buzz
- 2010: New Music Live
- 2016: Second Jen
- 2017: Played
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Degrassi in India
- 2011: Degrassi in Haiti
- 2015: It Goes There: Degrassi's Most Talked About Moments
Video's
[wysig | wysig bron]- 2011: Beethoven's Christmas Adventure