Molly Peters
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Molly Peters | |
Geboortenaam | Vivien Mollie Rudderham |
---|---|
Geboorte | 15 Maart 1942 |
Sterfte | 30 Mei 2017 (op 75) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Molly Peters (15 Maart 1942 – 30 Mei 2017) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Thunderball (1965), Das Geheimnis der gelben Mönche (1966), en Don't Raise the Bridge, Lower the River (1968).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1965: Thunderball
- 1966: Das Geheimnis der gelben Mönche
- 1968: Don't Raise the Bridge, Lower the River
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1966: Das Experiment