Messier 68
Voorkoms
Messier 68 | ||||
Messier 68 soos afgeneem deur die Hubble-ruimteteleskoop. (Bron: Nasa/STScI/WikiSky) | ||||
Soort stelsel | Bolswerm | |||
Sterrebeeld | Noordelike Waterslang | |||
Waarnemingsdata (Epog J2000) | ||||
Regte klimming | 12h 39m 27,98s | |||
Deklinasie | -26º 44' 38,6" | |||
Skynmagnitude | 9,67 | |||
Besonderhede | ||||
Afstand (ligjaar) | 33 600 | |||
Skynbare grootte | 11 boogminute | |||
Massa | 2,23 × 105 M☉ | |||
Ander name | M68, NGC 4590, GCl 20 | |||
|
Messier 68 of M68 (ook bekend as NGC 4590) is ’n bolvormige sterreswerm in die sterrebeeld Noordelike Waterslang. Dit is in 1780 deur Charles Messier ontdek en daarna in sy katalogus van komeetagtige voorwerpe opgeneem.
M68 is sowat 33 600 ligjare van die Aarde af.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- SEDS: Messier 68
- Galactic Globular Clusters Database
- Messier 68 op WikiSky: DSS2, SDSS, GALEX, IRAS, Hydrogen α, X-Ray, Astrophoto, Sky Map, Artikels en foto's
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Messier 68.
- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia