Marielle Jaffe
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Marielle Jaffe | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Marielle Jaffe (gebore 23 Junie 1989) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief (2010), Scream 4 (2011), en Higher Power (2018).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2010: Percy Jackson & the Olympians: The Lightning Thief
- 2011: Scream 4
- 2018: Higher Power