MISSPSTAR
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
MISSPSTAR | |
Geboortenaam | Priscilla Star Diaz |
---|---|
Geboorte | 13 Junie 1994 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
MISSPSTAR (gebore 13 Junie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent P-Star Rising (2009) en in die televisiereekse Made (2003), Hi-Jinks (2005), en The Electric Company (2006).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2009: P-Star Rising
- Release
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2003: Made
- 2005: Hi-Jinks
- 2006: The Electric Company
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- MISSPSTAR in die Internet-rolprentdatabasis
- MISSPSTAR op Twitter