Lothaire Bluteau
Voorkoms
Lothaire Bluteau | |
Geboorte | 14 April 1957 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lothaire Bluteau (gebore 14 April 1957) is 'n Kanadese akteur en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Jesus of Montreal (1989) en Black Robe (1991), en in die televisiereekse 24 (2001) en Vikings (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1983: Rien qu'un jeu
- 1986: Sonia
- 1988: La nuit avec Hortense
- 1989: Jesus of Montreal
- 1991: Black Robe
- 1992: The Touch
- 1992: Ange de musique
- 1995: The Confessional
- 1995: Other Voices, Other Rooms
- 1996: I Shot Andy Warhol
- 1996: The Suicide
- 1997: Bent
- 1998: Conquest
- 1999: Senso unico
- 2001: Solitude
- 2002: Julie Walking Home
- 2002: Dead Heat
- 2005: Desolation Sound
- 2007: Walk All Over Me
- 2008: Inconceivable
- 2013: Rouge Sang
- 2014: Vkus Ameriki
- 2018: Tottenham Hotspur vs Huddersfield Town
- La Switch
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2001: 24
- 2013: Vikings
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1988: Bonjour Monsieur Gauguin
- 1992: Mrs. 'Arris Goes to Paris
- 1999: Restless Spirits
- 2003: On Thin Ice
- 2004: Gerald L'Ecuyer: A Filmmaker's Journey
Video's
[wysig | wysig bron]- 2016: The Making of 'Regression'