Lady Diana Cooper
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Lady Diana Cooper | |
![]() | |
Geboortenaam | Lady Diana Olivia Winifred Maud Manners |
---|---|
Geboorte | 29 Augustus 1892 |
Sterfte | 16 Junie 1986 (op 93) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | John Julius Norwich |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Lady Diana Cooper (29 Augustus 1892 – 16 Junie 1986) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Hearts of the World (1918), The Great Love (1918), The Glorious Adventure (1922), en The Virgin Queen (1923).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1918: Hearts of the World
- 1918: The Great Love
- 1922: The Glorious Adventure
- 1923: The Virgin Queen