John Slattery
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
John Slattery | |
Geboorte | 13 Augustus 1962 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1[1] |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
John Slattery (gebore 13 Augustus 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Adjustment Bureau (2011), Spotlight (2015), Ant-Man (2015), en Captain America: Civil War (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Where's Marlowe?
- 2001: Sam the Man
- 2004: Dirty Dancing: Havana Nights
- 2011: The Adjustment Bureau
- 2011: Return
- 2012: In Our Nature
- 2013: Bluebird
- 2014: God's Pocket
- 2015: Spotlight
- 2015: Ant-Man
- 2016: Captain America: Civil War
- 2017: Churchill
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1988: The Dirty Dozen
- 1998: Maggie
- 2003: K Street
- 2004: Jack & Bobby
- 2007: Mad Men
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1991: Under Cover
- 2002: A Death in the Family
- 2004: The Brooke Ellison Story
- 2013: Les Coulisses des Golden Globes
- Kansas City
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ Helena de Bertodano (8 April 2013). "John Slattery on ageing, drinking, en how he'd like Mad Men to end". Daily Telegraph (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Mei 2020. Besoek op 3 Maart 2016.