Johan Oberholzer
Voorkoms
Johan Oberholzer | |
---|---|
Oorsprong | Walvisbaai, Namibië |
Beroep(e) | Sanger, liedjieskrywer, komponis |
Assosiasies | Hulle |
Johan Oberholzer (gebore in Walvisbaai) is 'n Namibiese sanger, liedjieskrywer en komponis. Hy is bekend vir sy lidmaatskap aan die musiekduo Hulle.
Filmografie
[wysig | wysig bron]Kortfilms
[wysig | wysig bron]- 2014: Skildery: Nàdine (komponis)
- 2015: Een Vir Een: Bobby van Jaarsveld (komponis)
- 2015: Tyd: Nàdine (komponis)
Bronne
[wysig | wysig bron]- Leer ken Hulle. Huisgenoot (7 November 2011). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Hier is Hulle. Huisgenoot (5 April 2012). URL besoek op 31 Desember 2018.
- HULLE – Kyk ’n Biekie. LitNet (12 Junie 2013). URL besoek op 31 Desember 2018.
- Exuberant and talented pop duo booked to perform. George Herald. URL besoek op 31 Desember 2018.