Joan Rice
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Joan Rice | |
Geboorte | 3 Februarie 1930 |
---|---|
Sterfte | 1 Januarie 1997 (op 66) |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Joan Rice (3 Februarie 1930 – 1 Januarie 1997) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Story of Robin Hood and His Merrie Men (1952), His Majesty O'Keefe (1954), I Promised to Pay (1961), en The Horror of Frankenstein (1970).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1952: The Story of Robin Hood and His Merrie Men
- 1953: A Day to Remember
- 1953: The Steel Key
- 1954: His Majesty O'Keefe
- 1954: Shop Spoiled
- 1955: One Good Turn
- 1955: Police Dog
- 1956: Women Without Men
- 1956: Blonde Bait
- 1958: The Long Knife
- 1961: I Promised to Pay
- 1970: The Horror of Frankenstein
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1954: Isidor Comes to Town