Jean Hagen
Voorkoms
Jean Hagen | |
![]() | |
Geboortenaam | Jean Shirley Verhagen |
---|---|
Geboorte | 3 Augustus 1923 |
Sterfte | 29 Augustus 1977 (op 54) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Jean Hagen (3 Augustus 1923 – 29 Augustus 1977) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Adam's Rib (1949), Singin' in the Rain (1952), en Panic in Year Zero! (1962), en in die televisiereeks Make Room for Daddy (1953).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1949: Adam's Rib
- 1950: The Asphalt Jungle
- 1951: No Questions Asked
- 1952: Singin' in the Rain
- 1952: Shadow in the Sky
- 1952: Carbine Williams
- 1953: Arena
- 1953: Half a Hero
- 1953: Latin Lovers
- 1955: The Big Knife
- 1957: Spring Reunion
- 1959: The Shaggy Dog
- 1960: Sunrise at Campobello
- 1962: Panic in Year Zero!
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1953: Make Room for Daddy
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1977: Alexander: The Other Side of Dawn