Janet MacLachlan
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Janet MacLachlan | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Janet MacLachlan (27 Augustus 1933 – 11 Oktober 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente ...tick... tick... tick... (1970), The Boy Who Could Fly (1986), Heart and Souls (1993), en The Thirteenth Floor (1999).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1969: Change of Mind
- 1970: ...tick... tick... tick...
- 1970: Halls of Anger
- 1973: Maurie
- 1986: The Boy Who Could Fly
- 1993: Heart and Souls
- 1999: The Thirteenth Floor
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1973: Love Thy Neighbor
- 1977: Winners
- 1979: Friends
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1973: Trouble Comes to Town
- 1976: Dark Victory
- 1976: Louis Armstrong - Chicago Style
- 1978: Roll of Thunder, Hear My Cry