Ivan Sergei
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ivan Sergei | |
Geboortenaam | Ivan Sergei Gaudio |
---|---|
Geboorte | 7 Mei 1971 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ivan Sergei (gebore 7 Mei 1971) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Opposite of Sex (1998) en The Break-Up (2006), en in die televisiereekse Jack & Jill (1999) en Crossing Jordan (2001).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: The Opposite of Sex
- 1999: The Big Day
- 2006: The Break-Up
- 2011: Final Sale
- 2012: Unstable
- 2014: Fatal Instinct
- 2017: Broken Memories
- 2018: Lafayette
- 2018: Magic Max
- The Butterfly Guard
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: Once a Thief
- 1999: Jack & Jill
- 2001: Crossing Jordan
- 2002: My Adventures in Television
- 2004: Hawaii
- 2010: Gravity
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: If Someone Had Known
- 1996: Once a Thief
- 1996: Mother, May I Sleep with Danger?
- 1997: Once a Thief: Brother Against Brother
- 1998: Once a Thief: Family Business
- 2006: Santa Baby
- 2008: To Love and Die
- 2009: High Noon
- 2010: A Trace of Danger
- 2013: Hidden Away
- 2015: Eyewitness
- 2016: Mother, May I Sleep with Danger?
Video's
[wysig | wysig bron]- 2002: Rebellion