Isaiah Mustafa
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Isaiah Mustafa | |
![]() | |
Geboortenaam | Isaiah Amir Mustafa |
---|---|
Geboorte | 11 Februarie 1974 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en skrywer |
Aktiewe jare | 1997–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Isaiah Mustafa (gebore 11 Februarie 1974) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Horrible Bosses (2011) en It: Chapter Two (2019), en in die televisiereekse Nikita (2010) en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Horrible Bosses
- 2014: Back in the Day
- 2019: It: Chapter Two
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2010: Nikita
- 2011: Charlie's Angels
- 2011: The Morning After
- 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments
- 2016: Superfan Suite: Shadowhunters
- 2016: A Little of Your Time with Quinn Marcus
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2011: Funniest Commercials of the Year: 2011
- 2012: Rags
- 2013: Cosplaya
- 2015: Beyond the Shadows: The Making of Shadowhunters
Video's
[wysig | wysig bron]- 2012: Zombie Apocalypse