Ileen Getz
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Ileen Getz | |
Geboorte | 7 Augustus 1961 |
---|---|
Sterfte | 4 Augustus 2005 (op 43) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1995–2005 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ileen Getz (7 Augustus 1961 – 4 Augustus 2005) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Lovely & Amazing (2001), Changing Lanes (2002), en The Station Agent (2003), en in die televisiereeks 3rd Rock from the Sun (1996).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2001: Lovely & Amazing
- 2002: Changing Lanes
- 2003: The Station Agent
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: 3rd Rock from the Sun
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2003: Untitled New York Pilot