Hoon Lee
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Hoon Lee | |
Geboortenaam | Tong Hoon Lee |
---|---|
Geboorte | 1973 (51–52 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hoon Lee (* 1973) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die televisiereekse Banshee (2013), Bosch (2014), en Iron Fist (2017).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- Warrior
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2012: Teenage Mutant Ninja Turtles
- 2013: Banshee
- 2014: Bosch
- 2017: Iron Fist
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Hoon Lee in die Internet-rolprentdatabasis
- Hoon Lee op Twitter