Hettienne Park
Voorkoms
Hettienne Park | |
![]() | |
Geboorte | 7 Maart 1983 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Hettienne Park (gebore 7 Maart 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Bride Wars (2009) en Young Adult (2011), en in die televisiereekse The Good Wife (2009) en Hannibal (2013).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2004: Purple Pastures
- 2009: Bride Wars
- 2011: Young Adult
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2005: The In-Betweens of Holly Malone
- 2009: The Good Wife
- 2013: Hannibal