Harve Presnell
Voorkoms
Harve Presnell | |
Geboorte | 14 September 1933 |
---|---|
Sterfte | 30 Junie 2009 (op 75) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 6 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Harve Presnell (14 September 1933 – 30 Junie 2009) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Unsinkable Molly Brown (1964), Paint Your Wagon (1969), Fargo (1996), en Saving Private Ryan (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1964: The Unsinkable Molly Brown
- 1965: The Glory Guys
- 1965: When the Boys Meet the Girls
- 1969: Paint Your Wagon
- 1976: Blood Bath
- 1996: Fargo
- 1996: The Whole Wide World
- 1998: Saving Private Ryan
- 2001: Escanaba in da Moonlight
- 2002: Super Sucker
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: The Lionhearts
- 2007: Andy Barker, P.I.
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1998: Everything That Rises