Georgina Sherrington
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Georgina Sherrington | |
Geboorte | 26 Julie 1985 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1998–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Georgina Sherrington (gebore 26 Julie 1985) is 'n Engelse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dark Ascension (2017), Kill or be Killed (2017), en Dark Ascension II: The Journey to Hell, en in die televisiereeks The Worst Witch (1998).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2017: Dark Ascension
- 2017: Kill or be Killed
- Dark Ascension II: The Journey to Hell
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1998: The Worst Witch
- 2001: Weirdsister College
Video's
[wysig | wysig bron]- 2010: Sweet N' Sour Recession