Federale Distrik Krim
Voorkoms
Federale Distrik Krim Крымский федеральный округ | ||||
Die ligging van die Federale Distrik Krim. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Deelgebiede | 2 | |||
Stigting | 21 Maart 2014 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Simferopol | |||
Leier | Oleg Belawentsef | |||
Amp | Presidensiële afgevaardigde | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2014 | |||
Totaal | 2 342 400 | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 27 000 km2 | |||
|
Die Federale Distrik Krim (Russies: Крымский федеральный округ) is een van die nege federale distrikte van Rusland. Dit is op 21 Maart 2014 gestig ná die betwiste anneksasie van die Krim deur Rusland.[1] Die distrik sluit in die Republiek Krim en die federale stad Sewastopol, wat deur die grootste deel van die internasionale gemeenskap beskou word as deel van Oekraïne. Laasgenoemde land beskou die gebied saam met die Volksrepublieke Loegansk en Donetsk as "tydelik besette gebiede".[2][3]
Die administratiewe hoofstad van die federale distrik is Simferopol.
Federale deelgebiede
[wysig | wysig bron]# | Vlag | Federale gebied | Administratiewe hoofstad |
---|---|---|---|
1 | Republiek Krim | Simferopol | |
2 | Sewastopol |
Verwysings
[wysig | wysig bron]- ↑ "В России создан Крымский федеральный округ" (in Russies). RBC. 21 Maart 2014. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Julie 2015.
- ↑ Law about occupied territories of Ukraine. Mirror Weekly. 15 Mei 2014
- ↑ Higher educational institutions at the temporarily occupied territories of Ukraine will not work - the minister of education. Newsru. 1 Oktober 2014