Lipetsk-oblast
Voorkoms
Lipetsk-oblast Липецкая область | ||||
Die ligging van Lipetsk-oblast in Rusland. | ||||
Politieke status | ||||
Land | Russiese Federasie | |||
Federale distrik | Sentrale | |||
Ekonomiese streek | Sentrale Swartgrond | |||
Stigting | 6 Januarie 1954 | |||
Regering | ||||
Hoofstad | Lipetsk | |||
Leier | Oleg Koroljof | |||
Amp | Hoof van administrasie | |||
Wetgewer | Raad van Afgevaardigdes | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2010 | |||
Totaal | 1 173 513 | |||
Volgorde | 44ste | |||
Digtheid | 48,69/km2 | |||
Stedelik | 63,7% | |||
Plattelands | 36,3% | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 24 100 km2 | |||
Volgorde | 71ste | |||
Tydsone | UTC+04:00 | |||
Registrasienommer | 48 | |||
Amptelike tale | Russies | |||
Webtuiste | http://www.admlr.lipetsk.ru/ | |||
Wapen en vlag | ||||
| ||||
|
Lipetsk-oblast (Russies: Ли́пецкая о́бласть, Lipetskaja oblast) is ’n deelgebied van Rusland. Dit lê in die Sentrale Federale Distrik en die hoofstad is Lipetsk.
Verwysings
[wysig | wysig bron]- Hierdie artikel is vertaal uit die Engelse Wikipedia