Clive Francis
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Clive Francis | |
Geboorte | 26 Junie 1946 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Clive Francis (gebore 26 Junie 1946) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente A Clockwork Orange (1971) en The Lost City of Z (2016), en in die televisiereekse May to December (1989) en The Crown (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1971: A Clockwork Orange
- 1971: Girl Stroke Boy
- 2016: The Lost City of Z
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1966: David Copperfield
- 1971: Sense and Sensibility
- 1972: New Scotland Yard
- 1975: Poldark
- 1984: Mr. Palfrey of Westminster
- 1986: The Return of Sherlock Holmes
- 1989: May to December
- 1990: The Piglet Files
- 2016: The Crown
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1980: The Rear Column
- 1984: Amy
- 1987: Hand in Glove
- 1997: In Search of Hamlet