Christina Cox
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Christina Cox | |
![]() | |
Geboorte | 31 Julie 1971 |
---|---|
Nasionaliteit | Kanadees |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1994–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Christina Cox (gebore 31 Julie 1971) is 'n Kanadese aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Dexter (2006), Arrow (2012), iZombie (2015), en Shadowhunters: The Mortal Instruments (2016).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1995: Street Law
- 1999: Better Than Chocolate
- 2003: Sometimes a Hero
- 2006: Max Havoc: Ring of Fire
- 2013: The Contractor
- 2014: Crimes of the Mind
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1996: F/X: The Series
- 1998: The Crow: Stairway to Heaven
- 2006: Dexter
- 2007: Blood Ties
- 2008: 3Way
- 2009: Defying Gravity
- 2012: Arrow
- 2013: Nikki & Nora: The N&N Files
- 2015: iZombie
- 2016: Shadowhunters: The Mortal Instruments
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1996: A Brother's Promise: The Dan Jansen Story
- 2000: Code Name Phoenix
- 2004: Nikki and Nora
- 2008: Making Mr. Right
- 2010: The Stepson
- 2012: Virtual Lies
- 2012: Fugitive at 17
- 2017: Taken Too Far
- 2017: Precious Things
- 2017: Deadly Lessons
- 2018: Sidelined