Charlotte Rae
Voorkoms
Charlotte Rae | |
Geboortenaam | Charlotte Rae Lubotsky |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaner |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1952–2018 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlotte Rae (22 April 1926 – 5 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Hair (1979) en You Don't Mess with the Zohan (2008), en in die televisiereeks The Facts of Life (1979).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: Hair
- 2008: You Don't Mess with the Zohan
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 1962: Girl Talk
- 1965: New York Television Theatre
- 1975: The Rich Little Show
- 1978: Diff'rent Strokes
- 1979: The Facts of Life
- 1994: The Itsy Bitsy Spider
- 1997: 101 Dalmatians: The Series
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 1979: Beane's of Boston
- 1982: The Facts of Life Goes to Paris
- 1985: Words by Heart
- 1986: The Worst Witch
Video's
[wysig | wysig bron]- 1986: Noah's Ark