Charlie Cox
Voorkoms
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Charlie Cox | |
Geboortenaam | Charlie Thomas Cox |
---|---|
Geboorte | 15 Desember 1982 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2002–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Charlie Cox (gebore 15 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casanova (2005), Stardust (2007), en The Theory of Everything (2014), en in die televisiereeks Daredevil (2015).
Filmografie
[wysig | wysig bron]Rolprente
[wysig | wysig bron]- 2005: Casanova
- 2007: Stardust
- 2008: Stone of Destiny
- 2011: There Be Dragons
- 2013: Hello Carter
- 2014: The Theory of Everything
- 2018: King of Thieves
Televisiereekse
[wysig | wysig bron]- 2015: Daredevil
Televisierolprente
[wysig | wysig bron]- 2006: A for Andromeda
- 2011: Saint of the Ordinary: The Making of There Be Dragons
- 2013: The Ordained
- 2013: Legacy
- 2014: Wall Street
Video's
[wysig | wysig bron]- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 1
- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 2
- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 3
- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 4
- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 5
- 2009: T Takes: Brooklyn '09 Episode 6
- 2010: Crossing the Wall: The Making of 'Stardust'
- 2014: Matthew and the Atlas: Pale Sun Rose