Carlo Goldoni
Voorkoms
Italiaanse teaterdirekteur en toneelskrywer
Genres
Commedia dell'arte
Beduidende werke
Il servitore di due padroni
La locandiera
Le baruffe chiozzotte
Carlo Osvaldo Goldoni (25 Februarie 1707 – 6 Februarie 1793) was 'n Venesiaanse teaterdirekteur en toneelskrywer en word beskou as een van die voorste Italiaanse toneelskrywers.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Carlo Goldoni.